0/13 B Netbalspan is Ehlanzeni Wenners 2019 – Netball Regional Champs U11- U13 B-spanne

0
98
nellies netbal

NETBAL: Laerskool Nelspruit se 0/11B, 0/12B en 0/13B Netbalspanne is Saterdag 4 Mei in Witrivier as Ehlanzeni / Laeveld wenners gekroon nadat hulle eerste geeindig het in die B-span streek- kompetisie. Al drie spanne dring nou deur na die Mpumalanga finale. #TrotsNellies #NellieGuts

0/13B Netbalfoto –

Onder 13B Netbal 2019Chloë Mabitla, Christene Venter, Zoë Scheepers, Lindré Steenkamp, Owami Mhlanga, Jenna Smal , Inge van Staden, Amoré Gerber

 

0/12B Netbalfoto –

Onder 12B 2019Bo – Amy Meyer, Lana Botha

Onder – Kiara Craven, Leané Nel, Clarissa Botha, Liesje Stiglingh, Caley Janse v Rensburg.

 

0/11B Netbalfoto:

Onder 11 B Netbal - 2019
Agter van links:

Siya Ngomane

Imoné Hölscher

Zané Nel

Kayleigh van der Westhuizen

 

Voor van links

Kayla Gibson

Boipelo Diphoko

Iamon van der Merwe