Bergvlam het Saterdag 9 September teen Curro krieket gespeel en met 52 lopies gewen

0
97

Faheem Nomani (onderkaptein en Akib Larya  was die twee sterre met Larya wat as man van die wedstryd aangewys is.

Bergvlam het ook koning gekraai oor Lowveld High School en wen hulle met 137 lopies. Weereens was Faheem Nomani van Vlammies die Vlam op die veld.

Op 4 September het die Vlamme ook met Penryn afgereken. Faheem het weereens uitstekende spel hiertydens gelewer.

 

FOTO van Links na regs: Voor: Faheem Nomani (vice-captain), Johandre van den Berg, Jaydan Louw (Captain), Stefan Pretorius, Adriaan van Jaarsveld,

Agter: Dylan Sjoblom, Henro Kemp, Hannes Beeslaar (Afrigter, Spanbestuurder en Organiseerder), Ruhan Brand, Akib Larya, Sias Botha