NHS-ryer derde in Jock

0
229

Hoërskool Nelspruit-R logoDie Nellie-padfietsryer Sias Joubert het die naweek van 15-17 September aan die Jock-padfietstoer deelgeneem.

Dit is ‘n drie-dag “stage”-resies van 320km met ‘n uitmergelende 7200m “vertical ascent” en daar word gesê dat daar geen moeiliker drie-dag resies van sy soort in Afrika is nie.

Dit is ook glo die eerste van sy soort op die kontinent wat ‘n ‘n spieëlbeeld van die Europese Alphine-padresies, soos Haute Route, is. Nietemin het Sias ‘n derde plek in die junior kategorie behaal.