Hoërskool Bergvlam se Eerste Krieketspan het op Woensdag 20 September teen Uplands se Eerste span wat in die Superliga speel gespeel.

0
404

 

BERGVLAM VS. UPLANDS (TUIS)
Bergvlam kolf eerste
156 vir 6 na 20 beurte
Akib Larya – 42 van 40 balle
Dylan Sjoblom 56 van 35 Balle en is ook man of the match
Adnan Larya bowl 4 overs vir 23 lopies en 3 paaltjies
Uplands is 141 vir 9 na 20 beurte

Saterdag – 15 September
BERGVLAM VS. BARBERTON (WEG)
BERGVLAM BAT EERSTE
317 VIR 10 – 49.5 (1BAL OOR)
TRISTAN LOUW 55 VIR 35 BALLE
JAYDAN LOUW 59 VIR 49 BALLE
STEFAN PRETORIUS 62 VIR 48 BALLE
BARBERTON ALMAL UIT VIR 142 (30.4 BEURTE)
FAHEEM NOMANI BOWL 6.4 BEURTE – 23 LOPIES EN 7 PAALTJIES

Bergvlam, NHS en Lydenburg het elk slegs een wedstryd die seisoen verloor. Bergvlam het teen NHS verloor met slegs 12 lopies, dus is die drie skole op log points dieselfde, maar dit werk glo op NETT RUN RATE (NRR)
Nhs 0.9
Vlammies 1.48
Lydenburg – 6