Alex jaag trofee los!

0
577
Oppas Vettel, Alex is oppad! (Foto verskaf.)

Hoërskool Nelspruit se renjaer Alex Coetzee het onlangs eerste in die provinsie gekom in die Super Midget-klas. Hy het ook die prys gewen vir die beste voorbereide voertuig.