Blitzbokke stap weg met die Silwer medalje

0
607
Rosco Specman - Mpumalanga Newshorn1

Die Blitzbokke het die afgelope week met die Silwer medalje weggestap nadat Fiji hul in die finaal met 19-17 geklop het. Plaaslike ster van Nelspruit, Rosco Specmann was een van sy span se groot uitblinkers.