Hlaudi Motsoeneng – SAUK opperheerser vs SAUK 8

0
278
hlaudi
Die man wat die SAUK gevange gehou het en nes Zuma gesê het dat nie eers Jesus hom uit die stoel sal lig nie.

Die vakbond Solidariteit se kostebevelsaak teen Hlaudi Motsoeneng, die voormalige bedryfshoof van die SAUK word môre in die arbeidshof aangehoor. Motsoeneng moet môre aan die hof verduidelik hoekom hy nie in sy persoonlike hoedanigheid aanspreeklik gehou moet word vir die onregmatige afdanking van die SAUK-8-joernaliste nie.

Solidariteit het ʼn tydlyn saamgestel wat sedert 2016 die volle omvang van die saak tussen die SAUK-8 en Motsoeneng vasvang.

Om die tydlyn te beskou, klik hier.