Hoërskool Nelspruit hokkie dogters en rugby sewes het goed gevaar die afgelope tyd

0
390
o15 7s (FILEmin)

NHS se o/15-sewesrugbyspan het onlangs as wenners van die Mpumalanga Sewes-rugbyliga uit die stryd getree

o15 7s (FILEmin)

 

NHS wen hokkie-sewestoernooi!

HS se hokkiedogters het op 7 September aan ‘n Curro-sewestoernooi deelgeneem.

Junior 7’s: Wen Curro-toernooi 4-0 in die finaal
Senior 7’s: Wen Curro-toernooi 7-2 vs Uplands in die finaal.

Hoërskool Nelspruit-R logo