HOKKIE: Nellies teen Laerskool Lydenburg

0
465
Lize Oosthuizen - Hokkie
Foto: Lize Oosthuizen in aksie vir Nellies

A-span uitslae teen Laerskool Lydenburg.
0/11A seuns
NEL 0 LYD 0

0/13A seuns
NEL 2 LYD 0

0/12A seuns
NEL 0 LYD 1

0/12A dogters
NEL 4 LYD 0

0/13A dogters
NEL 5 LYD 0