HS Nellies presteer in Wetenskap Ekspo

0
479
Nellies se slimkoppe. (Foto verskaf.)

Nellies Hoër se leerlinge het tydens die onlangse Eskom Wetenskap Ekspo goed presteer en met verskeie medaljes huistoe gekom.

Nicolene Reynolds het ‘n silwer en Devon Nell ‘n goue medalje ingepalm. Margo Meyer en Nicola Cronjé is as kategoriewenners in die sportwetenskap aangewys.