Konstitusie verander – Geen vergoeding vir grond -Pres Ramaphosa Dinsdagaand

0
746

DIE ANC het gisteraand op ‘n lekgotla in Irene buite Pretoria aangekondig dat die besluit geneem is dat die land se konstitusie sonder twyfel verander gaan word om grond te onteien sonder vergoeding.

Na die grondhervormingsvergaderings wat landwyd gehou is, het die meerderheid van mense gestem vir die idee en sal dit reeds aanstaande jaar in werking tree.

Ramaphosa sal op hierdie wyse verseker dat die ANC in beheer bly.