Laerskool Witrivier leerders deel van Wiskunde Olimpiade

0
772
Witrivier Laerskool se slimkoppe.

LEERDERS (GRADE 4-7) van Laerskool Witrivier het op 1 en 2 Augusts in die finale rondte van die landwye AMESA Wiskunde Olimpiade vir laer- en hoërskole,  met ander slimkoppe, kragte gemeet.

FOTO:

Hier is die leerders wat Mpumalanga se naam hooggehou het. Voor (van links na regs): Siebert Wiid en Wanga Mathebula. Agter hulle is Abigail Crawford, Abdurahmaan Muhammad, Hanno Cronje, Luan Lubbe en Ilonè Botha. In die ry net agter hulle is Lianè van Zyl, Johan Grimbeek, Katy Park en Markus Muller met Juan de Cöning, Chris-Mari Middel, Rosemarie Oberholzer, Daniël Green, Charlene Dlamini en Callum Crawford in die heel laaste ry.