Mieke gaan SA skaak speel

0
279

ASOF die skool se atlete nie alleen die dorp se naam hoog hou nie, is Laerskool Nelspruit ook op skaakgebied aan die kook. Mieke Pauer het gekwalifiseer om deel te neem aan die SA Junior Skaakkampioenskappe wat van Saterdag (16 Maart) tot Sondag 23 Maart in Benoni gehou word.