Nathan Duncan moker 100tal

0
615
Nathan Duncan 2-1

Laerskool Nelspruit se Nathan Duncan moker ‘n 100 tal vir Laerskool Nelspruit se 0/11 Krieketspan.

Die besonderse prestasie is gister deur ‘n Laerskool seun bereik in die wedstryd tussen Laerskool Nelspruit en Nelspruit Primary. Nathan het 101 NIE UIT NIE geslaan en is ook beloon met 2 paaltjies vir uitstekende boulwerk. Nathan wil graag oor 2 jaar na Hoërskool Nelspruit se Krieket Akadenie gaan om sy Krieket verder te slyp.