Nellie-doelwagters is tops

0
245

Nellie hokkiespelers het nie net vakansie gehou nie, maar is as die beste dogter- en seundoelwagter aangewys is tydens die Menlopark-hokkietoernooi.

Baie geluk aan  Michelle Pretorius en Dawie van Heerden!