Nellies Hoër se netbalspanne presteer puik

0
787
Die kapteine van wenspanne - Kayla de Villiers (o/14A), Carmi Steyn (o/17B) en Janica Slabber (o/15B).

Drie van Hoërskool Nelspruit se netbalspanne het onlangs is onlangs as die Mpumalanga-wenners gekroon. Baie geluk aan die 0/14A-span, 0/17B en 0/15B!