Nellies Netbal – Mpumalanga spanne 2019

0
89
Mpumalanga Netbal 2019

Die volgende Laerskool Nelspruit leerders is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig tydens die opkomende Julie vakansie.

o/12

Megan Botha

Esti Spruyt

 

o/13

Jodi dos Santos

Siya Sambo

Micke Botes

 

Foto aangeheg is: Van links: Siya Sambo U13, Micke Botes U13, Jodi dos Santos U13, Megan Botha U12, Esti Spruyt U12