Nellies wen Mpumalanga muurbal vir skole

0
451
Foto verskaf

Baie geluk aan NHS se muurbal seuns eerste span wat  die Mpumalanga Muurbal Interhoër gewen het. Die tweede seunspan het die B-afdeling gewen en die dogters eindig sewende.