Nelspruit Hoërskool se o/15-sewesspan

0
903
NHS sewes

NHS se o/15-sewesspan het vroeër die maand die Hoërskool Rob Ferreira Sewes-toernooi gewen. ‘n Nellie-speler, Jacques Marais is as die speler van die toernooi aangewys.

NHS sewes

Voor: Lourens Potgieter, Douw Kruger, Waldo Stoltz, Jacques Marais, Henk van Deventer, Marco Jansen en Adriaan Swart. 

Agter: Henko de Nyschen, Attie Smit, Conrad Grobbelaar, Marcel Saaiman, Tian Janse van Rensburg en Franco van Rooyen