Netball integrated schools challenge

0
26
netball

Hoërskool Nelspruit-R logoBaie geluk aan die o/17-netbalspan van me. Reneé Adendorff wat die naweek aan die Integrated School Challenge deelgeneem en hul ouderdomsgroep gewen het!

Voor: Bessie Breytenbach, Elaine Kritzinger, me. Chantelle Claassen (spanbestuurder), Elke van Gass, Chanel Cronjé.

Agter: Chanté Oelofse, Tania Hoffman, Zandri Potgieter, Deleen Oberholzer