NHS-matriekuitslae 2017

0
408

Die Nellies se matrieks van 2017 het weer eens ‘n 100%-slaagsyfer behaal en die skool is trots daarop om die nuus te kan deel dat NHS, soos verlede jaar, as die top skool in die provinsie aangewys is vroeër vandag:

 

NHS-statistieke/opsomming

 

Aantal kandidate: 243

Slaagsyfer: 100%

Gemiddelde persentasie per leerder:   65,3%

Universiteitsvrystelling: NHS – 69,4%

Toekennings: 100%-slaagsyfer, beste skool in Mpumalanga, hoogste universiteitstoelatingsyfer in Mpumalanga.

 

Simboolverspreiding:

  • A-simbole:  296 (17,4%)
  • B-simbole:  392 (23,1%)
  • C-simbole: 435 (25,6%)
  • D-simbole: 346 (20,4%)
  • E-simbole: 186 (11,0%)
  • F-simbole: 39 (2,3%)
  • G-simbole: 5 (0,3%)

 

Onderskeidings per kandidaat: 

  • 1 leerling met 8 onderskeidings
  • 3 leerlinge met 7 onderskeidings
  • 8 leerlinge met 6 onderskeidings
  • 10 leerlinge met 5 onderskeidings
  • 7 leerlinge met 4 onderskeidings

 

Toppresteerders:

 

8 onderskeidings: 1

Zané Maritz

 

7 onderskeidings: 3

Mia Erasmus

Ziska van Dyk

Cicelia van Zyl

 

6 onderskeidings: 8

Melandi Lourens

Mianca Minnaar

Emile Pëtersen

Chiron Roe

Duvan van Duyker

Taillard van Zyl

André Vosloo

Simoné Vosloo

 

5 onderskeidings: 10

Laura Buitendag

Anika Lemmens

Naas Marais

SP Muller

Ivanke Swart

Pierre Taljaard

Nicole Theron

Melvin van Rooyen

Theo van Rooyen

Dawid Wille

 

4 onderskeidings:  7

Triston Alblas

René Bekker

Christie Kruger

Daniel Pretorius

Natasha Scholtz

Roelof Visser

Femke Wessels