NHS Semi-finale Tennis uitslae

0
257
NHS tennis

Mpumalanga Tennis Uitslae: (Uitspeelrondtes.)

Semi-finales – In al hierdie afdelings word die tellings van NHS teen die verloorspanne aangedui

Seuns

1stes wen Ermelo 37-30
2des wen Ligbron 42-25
3des wen Ermelo 56-11
4des wen Ermelo 62-5

Dogters
1stes wen Standerton 34-33
2des wen Ermelo 45-22

Finale seuns
1stes verloor HTSM 22-57
2des verloor HTSM 56-23
3des wen HTSM 56-23
4des wen Middelburg 62-5
Finale dogters
1stes wen HTSM 40-39
2des wen HTSM 40-39