The NHS MTB team

0
507
IMG-20170805-WA0010

Na drie bergfietsgeleenthede en die mees onlangse op 5 Augustus lê Hoërskool Nelspruit se ryers tweede uit 15 skole, met Hoërskool Lydenburg in eerste plek. 

Uitslae

Sub-junior seuns: Christo Theron – 1ste plek

Youth o/15-meisies: Haijke Coetzee – 2de, Suzanne Mare – 3de

Youth o/15-seuns: Jean van der Merwe – 3de

Junior seuns: Armand Lombard – 1ste