Nuwe Nellies matrieks begin op hoë noot

0
526

Daar is ‘n Engelse gesegde wat lui: “Hit the ground running…” Dit is definitief wat hierdie nuwe jaar se matrieks beplan met uitstekende resultate in die eerste kwartaal van hul finale skooljaar.

Hier is die Top 10 akademiese presteerders vir matriek.

 

  1. Carla Venter – 93.6
  2. Theo van der Westhuizen – 91.7
  3. Wehan Viljoen – 91.6
  4. Conrad Schultz – 91.3
  5. Gerhard van der Merwe – 91.0
  6. Anja Swart – 90.7
  7. Christiaan Mol – 90.4
  8. Lauren Viljoen – 90.4
  9. Wizelle Kritzinger – 89.7
  10. Anine van Coller – 89.0