“Ons” provinsie seuns speel nou tussen groot manne

0
345

Twee plaaslike Mpumalanga seuns het die afgelope weke weke onderskeidelik in die Semi’s en Finaal van die Vodacom SuperRugby kompetisie gespeel vir die Emirates Leeus. Andries Coetzee en Kwagga Smith. Altwee seuns was in HTS Middelburg, terwyl Kwagga Smith in Laerskool Lydenburg af is.

 

Fotos: Johan Orton / ASICS