Robbies se hokkiespelers presteer uitstekend

0
738
Foto: Links  regs: Matthew Prinsloo, Thembi Ndlovu, Jordan Prinsloo, Gert Engelbrecht. (Foto verskaf.)

Rob Ferreira se Eerste Seuns- en Dogtershokkiespanne woon die Elsie Coetzer Toernooi in Bloemfontein saam met afrigters  Werdie Stoop (seuns) en Helena Venter (Dogters) by.

Matthew Prinsloo, Thembi Ndlovu, Jordan Prinsloo en Gert Engelbrecht is gekies om in die toernooi span te speel.  ‘n Puik prestasie as mens in ag neem dat daar byna 600 seuns by die toernooi is.