SA’s skaak

0
352
Ehlanzeni Skaak na SAs

Baie geluk aan die volgende skaakspelers wat gekies is om Ehlanzeni te verteenwoordig by SA’s in Januarie:-  (Foto aangeheg)

 

Agter van links: Eugene Lourens, Willie Wessels

Voor van links: Lila vd Spuy en Mieke Pauer