Sewes rugby: Nellies wen Barberton-toernooi

0
15

Baie geluk aan die 0/15’s wat die Sewes rugbytoernooi in Barberton teen MHS met 19-14 gewen het. Van Rheenen Kruger was die speler van die toernooi. Die eerste span het die finaal teen Lydenburg 46-5 gewen. Geluk aan Rihandré van der Merwe wat die speler van die toernooi was.

Caption for photo: Die 0/15 span