Uitslae Mpumalanga Final Spur Mountain Bike School League te Mankele

0
304
Foto's van Jamie Doncaster (823) en Paul Coetzee (829)

Daar was 3 Nellies onder Top 3:

Sub-nipper seuns

  1. Jamie Doncaster
  2. Paul Coetzee

 

Nipper dogters

  1. Megan Botha

 

3 Nellies ook trofeë gewen vir algehele top 3 plekke in Mpumalanga vir die seisoen:

Sub-nipper seuns

  1. Jamie Doncaster
  2. Paul Coetzee

 

Nipper dogters

  1. Megan Botha

 

Laerskool Nelspruit eindig algeheel 6 de.

1 Penryn Prep Lowveld 439

2 Kruinpark Laerskool Highveld 390

3 Laerskool Lydenburg Lowveld 340

4 Laerskool Secunda Highveld 282

5 White River Primary Lowveld 281

6 Laerskool Nelspruit Lowveld 260

7 Goedehoop Laerskool Highveld 242

8 Uplands Prep Lowveld 201

9 Curro Nelspruit Lowveld 197

10 Pionier Laerskool  Highveld 169

Foto’s van Jamie Doncaster (823) en Paul Coetzee (829)