Waterval Boven tonnel gevaarsone

0
303

DIT is sopas bevetig dat die tonnel by Waterval-boven waar daar sedert gister erge protesaksies aan die gang is, nou ‘n wesenlike gevaar vir motoriste inhou.

Daar word na bewerig klippe na motors gegooi en skote geskiet.

Indien dit moontlik is neem asseblief alternatiewe roete.